Is die wegraping van die gelowiges voor die verdrukking, waar of vals?
Boek – Die Wegraping van die Gelowiges (Waar of Vals?)
R160.00
Description
Sommige Christene glo dat daar geen wegraping van die gelowiges sal wees nie. Sommiges glo daar sal wel ‘n wegraping wees voor die verdrukking. Is die lering rondom die wegraping ‘n moderne leerstelling?
In hierdie boek bespreek die skrywer al die verskillende sieninge hieroor, en kan elke leser vir hom of haarself besluit of hulle gereed is vir hierdie gebeurtenis, al dan nie.
Reviews
There are no reviews yet.