Dien Christene en Moslems dieselfde God, of nie?
DVD – Christenskap versus Islam
R110.00
Description
Heelwat Christene is verward omdat iemand iewers (selfs sommige Christen leiers) vir hulle gesê het dat ons
Christene en die Moslems dieselfde God dien en aanbid.
Maar is dit waar?
Op hierdie DVD word die baie duidelike verskille tussen die God waarin ons as Christene glo (Yahweh), en die “god”
van Islam (Allah), verduidelik.
Mag dit bydra om al die verwarring oor hierdie onderwerp in die wêreld, te verminder.
Reviews
There are no reviews yet.