Die Bybel sê al die beloftes van God is ja en amen in Jesus Christus tot heerlikheid van God deur ons.
DVD – Die Beloftes van God (As jy…Sal Ek…)
R110.00
Description
Die Bybel sê al die beloftes van God is ja en amen in Jesus Christus tot heerlikheid van God deur ons. Maar hoeveel beloftes is daar vir ons? En is daar enige voorwaardes daaraan gekoppel?
Kyk gerus op hierdie DVD wat leer die Bybel ons oor al die wonderlike beloftes van God in ons lewens.
Reviews
There are no reviews yet.