Hoe werk die gees van “Python” en die gees van uitstel in ons lewens?
DVD – Die gees van “Python” en van Uitstel
R110.00
Description
Baie Christene weet glad nie dat ons in die Bybel lees van ‘n gees wat ook bekendstaan as die gees van “Python” nie.
Verder besef hulle ook nie dat daar ook ‘n gees van uitstel werksaam is in ons almal se daaglikse lewens nie.
Op hierdie DVD word hierdie twee geeste, asook hulle karaktereienskappe, werking, en hoe ons oorwinning oor hulle kan verkry, bespreek.
Reviews
There are no reviews yet.