Menige huwelike, kerke en selfs besighede, het al letterlik tot niet gegaan as gevolg van die werking van hierdie vernietigende demoniese gees van satan.
DVD – Die Jezebel gees
R110.00
Description
Menige huwelike, kerke en selfs besighede, het al letterlik tot niet gegaan as gevolg van die werking van hierdie vernietigende demoniese gees van satan.
Op hierdie DVD word hierdie gees se eienskappe en werkinge in detail bespreek, asook hoe dit hanteer moet word volgens die Bybel.
Reviews
There are no reviews yet.