Maar tog bevind baie Christene hulleself vandag ook in die “leeukuile” van die lewe. Dit mag dalk in ‘n werksituasie wees, of tussen familielede wat nie in Jesus glo nie, ens.
DVD – Die Leeukuile van die lewe
R110.00
Description
Die bekendste persoon wat ooit fisies in ‘n leeukuil beland het, is natuurlik Daniël. Maar tog bevind baie Christene hulleself vandag ook in die “leeukuile” van die lewe. Dit mag dalk in ‘n werksituasie wees, of tussen familielede wat nie in Jesus glo nie, ens.
Kyk gerus op hierdie DVD wat leer die Bybel ons oor hoe ons moet optree IN daardie leeukuile.
Reviews
There are no reviews yet.