Wat is die Leviatan gees, en hoe val dit Christene aan?
DVD – Die Leviatan gees (en sy werkinge)
R110.00
Description
Baie Christene het al iewers in die Bybel gelees van Leviatan, maar het geen idee wat dit presies is, of wat dit kan doen nie. Op hierdie DVD word die Leviatan gees, en ook die wyses waarop hy mense aanval en bind, bespreek.
Dit is belangrik om te leer dat hierdie gees nie bloot aangeval en gebind en bestraf kan word, soos ander geeste nie.
Reviews
There are no reviews yet.