Is sonde dood as gevolg van Jesus se kruisdood, of moet ons nogsteeds heftig weerstand bied daarteen? Baie van die wêreld se probleme vandag, is bloot as gevolg van die feit dat sonde nie meer sonde genoem word nie.
DVD – Die sonde is dood…lank lewe die sonde!
R110.00
Description
Is sonde dood as gevolg van Jesus se kruisdood, of moet ons nogsteeds heftig weerstand bied daarteen? Baie van die wêreld se probleme vandag, is bloot as gevolg van die feit dat sonde nie meer sonde genoem word nie. Maar wat is sonde werklik? Is dit net ‘n lang lys van moets en moenies? Kyk gerus op hierdie DVD wat leer die Bybel ons rondom sonde, en hoe om daarmee te deel.
Reviews
There are no reviews yet.