Baie Christene dink omdat iets in die Ou Testament staan, ons nie vandag meer daaruit kan leer nie, of dat dit glad nie eens meer op ons van toepassing is nie. En met daardie tipe argumente maak satan seker dat ons sekere dieper geestelike waarhede in die Bybel heeltemal mis, wat ons persoonlik geestelik armer maak.
DVD – Die Tabernakel van Moses en die Drie Eenheid van God
R110.00
Description
Baie Christene dink omdat iets in die Ou Testament staan, ons nie vandag meer daaruit kan leer nie, of dat dit glad nie eens meer op ons van toepassing is nie. En met daardie tipe argumente maak satan seker dat ons sekere dieper geestelike waarhede in die Bybel heeltemal mis, wat ons persoonlik geestelik armer maak.
Op hierdie DVD word daar gekyk hoe die tabernakel van Moses ‘n baie duidelike simbool is van die Drie-Eenheid van God, en ook van Jesus Christus se verlossings- en versoeningswerk aan die kruis. Ons kan eenvoudig nie die Ou Testament, en dit wat God ons daaruit wil leer, losmaak van die Nuwe Testament nie. Soos iemand dit gestel het: “In the Old Testament the New Testament is concealed, and in the New Testament the Old Testament is revealed”.
Het jy hierdie wonderlike waarheid al jou eie gemaak, kind van God? Of is jy tevrede om geestelik arm te bly?
Reviews
There are no reviews yet.