As ons na al die anargie, chaos en ongedissiplineerdheid in ons samelewing kyk, kan mens nie anders as om te wonder of die Bybel enigiets daaroor te sê het nie.
DVD – Dissipline in die Bybel
R110.00
Description
As ons na al die anargie, chaos en ongedissiplineerdheid in ons samelewing kyk, kan mens nie anders as om te wonder of die Bybel enigiets daaroor te sê het nie. En soos met enigiets anders in ons lewens, is die Bybel inderdaad baie duidelik oor die kwessie van dissipline (of die tekort daaraan).
Is daar werklik nog plek vir dissipline in ons en ons kinders se lewens? Of moet ons eerder ook almal maar net “saam met die stroom” gaan en toelaat dat die anargie en chaos die wêreld oorneem?
Kyk gerus na hierdie DVD om te sien wat God se Woord hieroor te sê het, en waarom die duiwel seker wil maak dat dissipline weggeneem word uit ouerhuise, skole, regerings ensomeer.
Reviews
There are no reviews yet.