Hierdie is seker een van die belangrikste onderwerpe in die Bybel, maar tog ook een wat die meeste kontroversie veroorsaak.
DVD – Doping/Vervulling met die Heilige Gees
R110.00
Description
Hierdie is seker een van die belangrikste onderwerpe in die Bybel, maar tog ook een wat die meeste kontroversie veroorsaak. Mense word selfs uit kerke gegooi, of bedank summier as gevolg van konflik oor hierdie onderwerp. Op hierdie DVD kyk ons wat sê die Bybel oor hierdie belangrike onderwerp, asook na vrae soos: moet ‘n mens in ‘n hemelse taal praat wanneer jy vervul is met die Heilige Gees?
Reviews
There are no reviews yet.