Wil ons “God-pleasers” wees, of wil ons “people pleasers” wees?
DVD – God se guns, of mense se guns?
R110.00
Description
Die Bybel leer dat net goedheid en guns ons sal volg as die Here ons herder is. Maar wat is die fisiese gevolge in ‘n gelowige se lewe as hy of sy in God se guns wandel? En wat sou die gevolge wees as ons eerder mense se guns in ons lewens soek?
Op hierdie DVD word hierdie belangrike aspek direk vanuit die Bybel bespreek.
Reviews
There are no reviews yet.