Werk die Heilige Gees vandag nog in ons lewens, en indien wel, op watter verskillende wyses? En hoe kan ons vandag vervul word met die Heilige Gees?
DVD – Hoe werk die Heilige Gees vandag?
R110.00
Description
Ek persoonlik het in ‘n kerk grootgeword wat my niks geleer het van die Heilige Gees, of van die werking van die Heilige Gees in ons daaglikse omstandighede nie. Werk die Heilige Gees vandag nog in ons lewens, en indien wel, op watter verskillende wyses? En hoe kan ons vandag vervul word met die Heilige Gees?
Kyk gerus op hierdie DVD wat leer die Bybel ons oor die werking van die Heilige Gees vandag nog.
Reviews
There are no reviews yet.