Waaroor gaan gebeds-intersessie werklik?
DVD – Intersessie en Geestelike Oorlogvoering
R110.00
Description
Baie Christene is gou om te sê dat hulle intersessors is wat bid vir hierdie of daardie kerk, bediening, skool of dorp, ens. Maar baie kere weet hulle self nie wat dit werklik beteken om so ‘n intersessor te wees nie, of wat die gevolge
daarvan in hulle eie lewens kan wees nie.
Op hierdie DVD word die karaktereienskappe van ‘n ware intersessor bespreek, en ook die aanvalle van die satan en sy geeste op so ‘n persoon, en veral ook die oorwinning wat ons in Jesus Christus het.
Reviews
There are no reviews yet.