God se Koninkryk is ‘n absolute werklikheid, dit weet ons almal. Maar weet ons almal dat daardie koninkryk van God nie net eendag in die hemel gaan wees nie, maar ook nou reeds op aarde teenwoordig is?
DVD – Koninkryk – Heerskappy
R110.00
Description
God se Koninkryk is ‘n absolute werklikheid, dit weet ons almal. Maar weet ons almal dat daardie koninkryk van God nie net eendag in die hemel gaan wees nie, maar ook nou reeds op aarde teenwoordig is? Die Bybel is baie duidelik dat die “evangelie van die koninkryk” aan al die nasies verkondig moet word voordat die einde sal kom.
Sien op hierdie DVD dat die “evangelie van die koninkryk” inderdaad nog nie aan al die nasies verkondig is nie. Die rede hiervoor lê daarin dat min mense werklik weet dat die woordjie: “koninkryk” in die Bybel NIE verwys na die hemel nie, maar wel na God se “heerskappy”, na Sy “outoriteit” in ons normale, daaglikse lewens.
Reviews
There are no reviews yet.