Die Bybel leer ons daar is ‘n tyd vir liefde en ‘n tyd vir oorlog maak. Maar waarom sou Christene wou oorlog maak? Moet ons nie net in liefde optree teenoor almal rondom ons nie? Op hierdie DVD kyk ons wat ide Bybel leer oor die feit dat juis omdat ons Jesus se liefde in ons het, ons oorlog moet maak teen die sonde.
DVD – Krag en Geweld
R110.00
Description
Die Bybel leer ons daar is ‘n tyd vir liefde en ‘n tyd vir oorlog maak. Maar waarom sou Christene wou oorlog maak? Moet ons nie net in liefde optree teenoor almal rondom ons nie? Op hierdie DVD kyk ons wat ide Bybel leer oor die feit dat juis omdat ons Jesus se liefde in ons het, ons oorlog moet maak teen die sonde.
Reviews
There are no reviews yet.