Baie Christene is altyd van mening dat solank hulle net eendag in die hemel kan kom, is dit voldoende. Maar is dit al wat daar is?
DVD – Lone in die Hemel
R110.00
Description
Baie Christene is altyd van mening dat solank hulle net eendag in die hemel kan kom, is dit voldoende. Maar is dit al wat daar is? Vanuit die Bybel is dit duidelik dat elkeen se werk deur Jesus Christus se vuur getoets gaan word, en dat daar wel verskillende lone in die hemel is.
Hoe werk dit? Watter lone? Wie bepaal dit? Is dit gekoppel aan wat ek hier op aarde doen? En wie gaan dit uitdeel?
Hierdie en ander vrae word op hierdie DVD beantwoord aan die hand van baie duidelike Bybelse teksverse.
Reviews
There are no reviews yet.