Watter verskillende taktieke gebruik satan teen die kerk van Jesus Christus?
DVD – Lucifer se aanslag op die kerk
R110.00
Description
Baie Christene, en kerke, wil graag glo dat as hulle satan uitlos, hy hulle ook sal uitlos. Maar is dit Bybels waar?
Op hierdie DVD word daar gekyk na ‘n klomp wyses waarop satan die kerk van Jesus Christus aanval.
En hy gebruik dieselfde taktieke teen die klein huiskerkie wat iewers in ‘n sitkamer vergader, as teen die grootste
mega-kerk.
Reviews
There are no reviews yet.