This DVD is produced bilingually in Afrikaans and English.
Die mens bestaan volgens die Bybel uit drie komponente, naamlik gees, siel en liggaam. Vanuit die koninkryk van duisternis kom daar gereeld aanvalle op al drie hierdie komponente.
R110.00

Die mens bestaan volgens die Bybel uit drie komponente, naamlik gees, siel en liggaam. Vanuit die koninkryk van duisternis kom daar gereeld aanvalle op al drie hierdie komponente. Geestelike aanslae kan ons slegs weerstaan deur ‘n intieme persoonlike verhouding met Jesus Christus, en kennis van die lewende Woord van God. Maar hoe lyk die aanvalle wat daar gedoen word op ons liggame en verstand?
Op hierdie DVD word daar gekyk na sommige ooglopende en sommige meer subtiele sulke aanslae, asook wat die Bybel ons daaroor leer.
Reviews
There are no reviews yet.