Dit is opvallend hoe min mense werklik besef dat die Bybel baie duidelike voorskrifte het rondom die hantering van ons finansies. Selfs baie Christene beweeg in die duister rondom hulle finansies en die voorskrifte van die Bybel daaroor. Sommige mense probeer selfs beweer dat jy nie “besigheid (finansies) en godsdiens kan meng” nie.
DVD – My Finansies in God se hande
R110.00
Description
Dit is opvallend hoe min mense werklik besef dat die Bybel baie duidelike voorskrifte het rondom die hantering van ons finansies. Selfs baie Christene beweeg in die duister rondom hulle finansies en die voorskrifte van die Bybel daaroor. Sommige mense probeer selfs beweer dat jy nie “besigheid (finansies) en godsdiens kan meng” nie.
Die Bybel is baie duidelik dat alle silwer en goud wel aan God behoort. Daarom het ons geen ander opsie as om vas te stel hoe om ons finansies volgens Sy opdragte te hanteer nie. Min mense weet dat dit nie geld is wat die werklike probleem is nie, maar geldGIERIGHEID.
Direk vanuit die Woord word daar op hierdie DVD na hierdie baie belangrike deel van ons daaglikse lewens gekyk en hoe die Here verwag ons met ons finansies moet omgaan.
Reviews
There are no reviews yet.