DVD – My Identiteit in Christus

R110.00

Christene gebruik so baie kere die woorde: “My identiteit in Christus”. Maar wat beteken dit regtig om my identiteit in Hom te vind?

Category:

Description

Christene gebruik so baie kere die woorde: “My identiteit in Christus”. Maar wat beteken dit regtig om my identiteit in Hom te vind? Kan ons dan nie ook ons identiteit vind in ons besittings, of ons kleredrag, of ons loopbane nie? Of word daar dalk baie meer van ons as Christene verwag wanneer ons onsself met Hom vereenselwig deur te sê ons vins ons identiteit in Hom? Kyk gerus op hierdie DVD wat die Woord van God ons oor hierdie belangrike aspek leer.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – My Identiteit in Christus”

Your email address will not be published.

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top