Weet ons as Christene nog werklik hoe moet ons huweliksverhoudinge lyk in Jesus se liefde? Bou ons as manne en vroue van God mekaar op in die huwelik, of takel ons mekaar af?
DVD – n Huweliksverhouding in Jesus se Liefde
R110.00
Description
Weet ons as Christene nog werklik hoe moet ons huweliksverhoudinge lyk in Jesus se liefde? Bou ons as manne en vroue van God mekaar op in die huwelik, of takel ons mekaar af? Waar begin satan se aanval op die huwelik? Waarvoor moet ons versigtig wees en waarna moet ons oplet?
Op hierdie DVD word hierdie vrae direk vanuit die Bybel beantwoord.
Reviews
There are no reviews yet.