Wat behels die smal weg en die breë weg werklik volgens die Bybel?
DVD – Nou poort en Smal pad
R110.00
Description
Alle Christene weet dat die Bybel praat van die smal weg en die breë weg. Maar wat behels dit werklik? Is mens op die smal weg as jy die regte klere kerk toe dra? En is jy op die breë weg as jy moderne musiek tydens die lofprysing in die kerk sing?
Op hierdie DVD word gekyk na wat die Bybel bepaal wat werklik die smal weg en die breë weg daarstel.
Reviews
There are no reviews yet.