Baie Christene verstaan nie wat die geestelike impak op hulle lewens is as hulle onheilig en ongehoorsaam aan God se Woord lewe nie.
DVD – Outoriteit in Heiligheid
R110.00
Description
Baie Christene verstaan nie wat die geestelike impak op hulle lewens is as hulle onheilig en ongehoorsaam aan God se Woord lewe nie. Slegs wanneer Christene werklik heilig begin lewe soos wat die Woord van God van ons verwag, beskik ons oor die outoriteit om die geestelike aanslae in ons lewens op ‘n daaglikse basis te kan hanteer en weerstaan. Kyk gerus op hierdie DVD wat die Woord van God ons oor hierdie belangrike aspek leer.
Reviews
There are no reviews yet.