DVD – Pasga vs Easter

R110.00

Het jy ook al gewonder hoe kry die paashaas dit reg om paaseiers te lê? En het jy as Christen ook al gewonder wat dit nou eintlik met ons Jesus Christus se kruisiging te doen het? Is daar ‘n verskil tussen die Bybelse “paasfees”, of pasga, en “Easter”? Indien wel, waaroor gaan dit?

Category:

Description

En terwyl ons daarmee besig is, is Jesus wel op “Goeie Vrydag” gekruisig en het Hy regtig op “Paassondag” opgestaan?

Op hierdie DVD word daar na baie duidelike teksverse gekyk rondom die Here se instelling van Sy pasga, en ook hoe dit vervul is in Jesus Christus se kruisiging. Ons kyk ook na wanneer Jesus regtig gekruisig is, en wanneer Hy volgens die Bybel opgestaan het.

Verder word ‘n wye reeks navorsing rondom “Easter” vergelyk met dit wat die Bybel leer oor God, Sy eie feestye, en afgodsfeeste. Mag die Waarheid jou vrymaak, kind van God!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Pasga vs Easter”

Your email address will not be published.

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top