Die Bybel waarsku ons duidelik dat daar in hierdie laaste dae waarin ons woon, baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei. Maar hoe lyk hierdie valse profete? Wat is hulle kenmerke en hoe kan ons hulle onderskei? En moet ons hulle openbaar maak?
DVD – Pasop vir Vals Profete
R110.00
Description
Die Bybel waarsku ons duidelik dat daar in hierdie laaste dae waarin ons woon, baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei. Maar hoe lyk hierdie valse profete? Wat is hulle kenmerke en hoe kan ons hulle onderskei? En moet ons hulle openbaar maak?
Hierdie vrae, asook voorbeelde vanuit die samelewing, word op hierdie DVD bespreek met direkte verwysing na baie duidelike teksverse vanuit die Bybel.
Reviews
There are no reviews yet.