Baie mense plaas ‘n plakker met die woorde: “Beskerm deur Psalm 91” op hulle voertuie of huise. Maar gaan daardie plakker werklik jou of jou besittings beskerm? Kyk gerus op hierdie DVD wie kan werklik aanspraak maak op daardie beskerming waarvan Psalm 91 praat.
DVD – Psalm 91. In die skuilplek van die Allerhoogste
R110.00
Description
Baie mense plaas ‘n plakker met die woorde: “Beskerm deur Psalm 91” op hulle voertuie of huise. Maar gaan daardie plakker werklik jou of jou besittings beskerm? Kyk gerus op hierdie DVD wie kan werklik aanspraak maak op daardie beskerming waarvan Psalm 91 praat.
Reviews
There are no reviews yet.