Wil ons “God-pleasers” wees, of wil ons “people pleasers” wees?
DVD – Seks, en die Woord van God (2 DVD’s)
R160.00
Description
Hierdie is een van daardie onderwerpe waaroor die meeste Christene nie WIL praat nie. En juis as gevolg daarvan beland baie huwelike op die rotse, want niemand weet werklik wat die Bybel daaroor leer, of hoe ons dit moet hanteer nie.
Kyk gerus op hierdie twee DVD’s watter leiding en waarskuwings ons in die Bybel kry oor hierdie belangrike aspek.
Reviews
There are no reviews yet.