Kan ‘n Christen deelneem aan Valentynsdag en Halloween?
DVD – Wat is fout met: Valentynsdag en Halloween?
R110.00
Description
Die satan verseker dat Hosea 4:6 ‘n werklikheid bly in die meeste Christene se lewens.
En juis daarom vind baie Christene nie fout daarmee om mee te doen aan die vieringe van hierdie twee dae op die wêreld-kalender nie, omdat hulle nie weet waarin het hierdie twee dae werklik hulle oorsprong nie.
Kan ‘n ware kind van God regtig deelneem aan ENIGE van hierdie twee dae se vieringe? Kyk gerus na wat die Bybel bepaal.
Reviews
There are no reviews yet.