Hierdie DVD wil aan die kyker uitwys dat die lewende God met elkeen van ons ‘n persoonlike verhouding wil aanknoop. Hy wil inderdaad ons elkeen as Sy kinders hê en Hy wil vir ons ‘n Vader wees.
DVD – Verhouding met God
R110.00
Description
Hierdie DVD wil aan die kyker uitwys dat die lewende God met elkeen van ons ‘n persoonlike verhouding wil aanknoop. Hy wil inderdaad ons elkeen as Sy kinders hê en Hy wil vir ons ‘n Vader wees.
Aan die hand van ‘n eenvoudige grafiek, en met behulp van heelwat Bybelse teksverse, word hierdie aspek in gewone omgangstaal verduidelik. Het jy dalk ‘n gebrekkige, of geen verhouding met jou aardse pa gehad nie? Het jou aardse pa jou dalk nooit geleer hoe lyk ‘n pa se liefde werklik nie?
Kyk dan gerus hierdie DVD en sien in teenstelling daarmee wat jou Hemelse Vader oor jou te sê het. Sien wat Sy ware liefde vir jou ook kan meebring in ‘n ware, persoonlike verhouding met Hom
Reviews
There are no reviews yet.