Hierdie is ook een van daardie kontroversiële onderwerpe wat satan aanval om seker te maak dat Christene so met mekaar stry en verskil hieroor, dat niemand die vloeke in hulle lewens, of op hulle grond, raaksien of breek nie.
DVD – Vloeke, en Vloeke op Grond
R110.00
Description
Hierdie is ook een van daardie kontroversiële onderwerpe wat satan aanval om seker te maak dat Christene so met mekaar stry en verskil hieroor, dat niemand die vloeke in hulle lewens, of op hulle grond, raaksien of breek nie. Vanuit die Woord, en ook met verwysing na persoonlike getuienisse, word hierdie baie belangrike aspek op hierdie DVD bespreek.
Reviews
There are no reviews yet.