Baie Christene sukkel om deurbrake te kry in hulle persoonlike lewens, hetsy as gevolg van aanslae van die vyand op hulle geestelike lewens of fisiese omstandighede.
DVD – Volhard in die Geloof
R110.00
Description
Baie Christene sukkel om deurbrake te kry in hulle persoonlike lewens, hetsy as gevolg van aanslae van die vyand op hulle geestelike lewens of fisiese omstandighede. Maar wat leer die Bybel ons, hoe moet ons staande bly teen sulke aanslae? Kyk gerus op hierdie DVD hoe ons moet volhard in sodanige omstandighede.
Reviews
There are no reviews yet.