Maar wat leer die Bybel ons oor hierdie belangrike onderwerp? Waar gaan ons heen die dag as ons sterf? En waar is daardie plek waar ons heengaan?
DVD – Waar is die Doderyk, die Hemel en die Hel?
R110.00
Description
Baie Christen gelowiges twyfel of mense dadelik hemel toe gaan as hulle sterf, en of hulle eers vir ‘n tydperk in die doderyk gaan slaap tot en met Jesus se wederkoms. Maar wat leer die Bybel ons oor hierdie belangrike onderwerp? Waar gaan ons heen die dag as ons sterf? En waar is daardie plek waar ons heengaan?
Reviews
There are no reviews yet.