WAAROM het God die huwelik ingestel?
DVD – Waarom het God die Huwelik ingestel?
R110.00
Description
Alle Christene weet dat die huwelik deur God ingestel is. Die Bybel leer dit immers duidelik vir ons, van Adam en Eva se tyd af. Maar weet ons werklik WAAROM God die huwelik ingestel het?
Op hierdie DVD word die verskillende redes waarom God die huwelik ingestel het, vanuit die Bybel verduidelik.
Reviews
There are no reviews yet.