Wil ons “God-pleasers” wees, of wil ons “people pleasers” wees?
DVD – Waarom nie varkvleis eet nie?
R110.00
Description
Die oomblik as jy met mense, selfs Christene, begin praat oor waarom mense eerder nie varkvleis (of skulpvis) moet eet nie, word jy eerstens beskuldig dat jy “Joods” of selfs “Molsem” is.
Of daar word gese dat ons vandag “vry is van die wet”, en dat die bepalings van die Bybel daaroor in die Ou Testament, nie meer op ons van toepassing is nie.
Is dit egter dalk moontlik dat die waarskuwings hieroor in die Bybel oor ons GESONDHEID gaan, en niks met ons geestelike lewe te doen het nie? Kyk gerus op hierdie DVD waaroor dit werklik gaan.
Reviews
There are no reviews yet.