Wil ons “God-pleasers” wees, of wil ons “people pleasers” wees?
DVD – Was die bloed tevergeefs?
R110.00
Description
Baie Christene verstaan nie wat het werklik gebeur toe Jesus Sy Bloed vir ons gestort het nie. Die Bybel is duidelik dat Sy Bloed vir ons versoening met die Vader gebring het. Maar wat beteken dit fisies vir ons vandag nog? En kan ons bid vir die beskerming van Sy Bloed oor ons?
Kyk gerus op hierdie DVD hoe belangrik die stort van Jesus se Bloed werklik vir ons is.
Reviews
There are no reviews yet.