Wat is geloof? Selfs baie Christene weet nie wat die woord “geloof” regtig beteken nie. is dit genoeg om net te sê: “Ek glo in die Bybel”, of: “Ek glo in Jesus Christus”?
DVD – Wat is Geloof?
R110.00
Description
Wat is geloof? Selfs baie Christene weet nie wat die woord “geloof” regtig beteken nie. is dit genoeg om net te sê: “Ek glo in die Bybel”, of: “Ek glo in Jesus Christus”? Of is daar dalk baie meer gekoppel aan die woorde: “geloof” en “glo”? Want het jy geweet daar is drie tipes geloof? daar is intellektuele geloof, vertrouende -geloof en reddende- of saligmakende geloof. Watter een het jy? Want net een van die drie tipes geloof kan jou in die hemel kry. Kyk gerus op hierdie DVD wat die Bybel ons leer van hierdie EWIG-belangrike boodskap!
Reviews
There are no reviews yet.