1. Word kragtig in die Here
2. Al sou die vyeboom nie bot nie
R110.00
1. Word kragtig in die Here
2. Al sou die vyeboom nie bot nie
1. WORD KRAGTIG IN DIE HERE
Baie Christene weet nie altyd wat dit werklik beteken om kragtig te word in die Here nie. Of wat dit werklik beteken
om die wapenrusting van God te dra nie.
2. AL SOU DIE VYEBOOM NIE BOT NIE
Wat leer die Bybel ons is ons veronderstel om te doen wanneer daar nie geld in ons bankrekening, ‘n motor in ons oprit of enige kos in die koskas is nie? Wil God ons in die stof van die lewe los?
Reviews
There are no reviews yet.