Baie Christene is onkundig oor wat die gevare van vals godsdienste behels. En die feit dat sekere groepe aanspraak maak op die naam: “Christen”, beteken dit nie dat hulle werklik gelowiges is volgens die Woord van God, die Bybel nie.
DVD – Die Gevare van Vals Godsdienste (2 DVD’s)
R160.00
Description
Baie Christene is onkundig oor wat die gevare van vals godsdienste behels. En die feit dat sekere groepe aanspraak maak op die naam: “Christen”, beteken dit nie dat hulle werklik gelowiges is volgens die Woord van God, die Bybel nie. Op hierdie twee DVD’s word die betrokke groepe se doktrines beoordeel, en geen mens wat deel is van hierdie groepe, word hierin veroordeel nie. Die volgende groepe word bespreek: Rooms Katolisisme, Islam, Boeddhisme, Hindoeisme, Unitarisme, Vrymesselary, Jehova Getuies, Christian Science, Scientology, Mormonisme, Ou/Nuwe Apostels, New Age Beweging.
Reviews
There are no reviews yet.