Collaborators

tiaan & joey

Pretoria

tiaan is in 1963 in die destydse Potgietersrus (vandag bekend as Mokopane) gebore. Hy is in 1994 getroud met Joey en het twee eie kinders (dogter en seun), en twee stiefdogters.

Hy verwerf die B.Proc-graad aan die Universiteit van Pretoria in 1987. Praktiseer as prokureur van 1990 tot 1999. Hy het ‘n persoonlike Damaskus-ervaring met God gehad by ‘n Mabula-mannekamp op 28 Augustus 1999. Praktiseer daarna nog as regskonsultant van 1999 tot 2002.

tiaan & joey

Pretoria

tiaan is in 2019 reeds 56 jaar oud. Hy is getroud met Joey en het twee eie kinders (seun en dogter) en twee stiefdogters.

Hy verwerf die B.Proc-graad aan die Universiteit van Pretoria in 1987. Praktiseer as prokureur van 1990 tot 1999. Hy het ‘n persoonlike Damaskus-ervaring met God gehad by ‘n Mabula-mannekamp op 28 Augustus 1999. Praktiseer daarna nog as regskonsultant van 1999 tot 2002.

len & annalise

Kimberley

Ek en Annalise is al 17 jaar getroud, en ons is woonagtig in Kimberley. Ons is geseën met 2 pragtige meisiekinders.

Tot en met 2007 was ek aan en af met my godsdiens. Tydens ‘n mannekamp in 2007 op oom Angus Buchan se plaas, het ek besluit om Jesus Christus met ‘n passie te begin dien.

hennie & petra

Bloemfontein

I got saved in my final year at school, followed the course of least-resistance; jumped through all the spiritual hoops; studied Theology and became a faithful disciple of ‘churchianity.’ Needless to say, I was on my way to hell. I did not change into the image of Christ. I was merely a convert, but not a disciple – a spiritual orphan and not a son. 

callie & lizette

Pretoria

callie en lizette fourie is 38jr getroud en het ‘n dogter, Melanie wat getroud is met Eckardt Briedenhann en ‘n seun, Gerhard, getroud met Michelle. Hulle is die trotse grootouers van 7 lieflike kleingoed.

Gedurende ‘n Israel-toer in 1997 het lizette geroepe gevoel om vir die Joodse volk te begin bid. Intussen het liefde vir die heilige land en die Joodse volk in beide hulle harte opgevlam en het hulle herhaalde kere teruggekeer vir n besoek aan Israel.

hein & sonja 

Pretoria

“Om te bou op Sand”

As eersgebore, buite egtelike kinders wat uit gebroke huise uit kom, was ons albei seker deur elke moontlike beradings situasie in ons lewens. Dankie tog vir die genade van Yeshua want sonder Hom sou ons nie tot inkeer gekom het en die ware Lig gesien het nie.

errol & karien

Groblersdal

Ons is 30 jaar getroud en het 2 pragtige kinders, Hannecke en Andre en ‘n skoonseun Marco wat soos ons eie is.

Ons huwelik was maar stormagtig, maar my uitgangspunt was net dat ek nooit die satan die satisfaksie sal gee om my huwelik op te breek nie.

Daar was baie gebede en trane maar in 2016 verloor errol sy werk en die Here Jesus Christus dop sy hele lewe om.

ian & alida 

Mossel Bay

Ian en Alida is 23 jaar getroud en woon tans in Mosselbaai vir die afgelope 14 jaar.

Ons het geen kinders, maar wel 2 hondjies en Rufus die African Gray.

Ons het Tiaan & Joey ontmoet in 2014 en na die 3de bediening van Tiaan  hier, het ons die NG Kerk verlaat na 50 jaar.

hein & luzelle

Cape Town

Ek en Luzelle ontmoet in my matriekjaar in 1999, in 2002 word Luzelle swanger met ons oudste seun Hyron, deur die Here se genade trou ek en Luzelle op 4 Des 2004, dit gaan met ek en my vrou baie goed of so het ons gedink, alhoewel ons die Here Jesus nog nie ontmoet het nie, geniet ek en Luzelle amper alles wat die wereld ons kon bied.

bokkel & chantell

George

Ek het grootgeword in ‘n Christen huis. In 2004 toe ek 16 was, was ek vir ‘n tydjie met vakansie in die UAE waar ek die Engelse Quran gelees het en met dit besluit het om ‘n Moslem te word. My ma was natuurlik baie ontseld. Sy gee toe vir my die vers uit Johannes 14:6 wat sê: “Ek is die Weg, die Waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.” Drie keer in drie dae loop ek die vers raak. Nietemin, ek was nogsteeds van plan om binne ‘n dag of twee op my fiets te klim en moskee toe te gaan, om ‘n Moslem te word sonder dat my ma weet.

pieter & linda

Polokwane

Ek matrikuleer in 1990 in Pietersburg en word n polisieman in Midrand waar ek deel word van die wêreld. In 1993 besluit ek dat om ‘n polisieman te wees nie vir my is nie en gaan ek terug Pietersburg toe waar ek saam met my pa in die familie besigheid begin werk.

schalk & ansie

Marina Beach KZN

Ansie en myself woon in die pragtige Suidkus van KZN. Ons het die huis waarin ons woon in Marina Beach, 14 jaar gelede (2008) gebou met dié gedagte om dit in ons “oudag” as ‘n Gastehuis te benut. Ons het nooit geweet dat dit nie ons plan was nie, maar wel God se plan. Alhoewel ons dit tans as ‘n Gastehuis bedryf, verwys ons graag daarna as ‘n Gastehuis met ‘n “verskil”. Daarom dan ook die naam “Bet-El” (Huis van God) & Casa Alegre (Gelukkige huis).

arnold & lilly

Parys, Vrystaat

Ek en lilly was saam op hoërskool in Pretoria, en in 2014 het ons twee se paaie weer gekruis in Pretoria na 10 jaar van mekaar nie sien nie, nadat ons skool verlaat het. In Mei 2015 het ons sak en pak van Pretoria af getrek en toe besluit op die kunstige dorpie Parys en besluit ons bou ‘n trou venue langs die Vaalrivier. Met beperkte fondse, ‘n groot droom en baie geloof en vertroue in Vader het ons begin.

arnold & lilly

Parys, Vrystaat

Ek en lilly was saam op Hoërskool in Pretoria, en in 2014 het ons twee se paaie weer gekruis in Pretoria na 10 jaar van mekaar nie sien nie, nadat ons skool verlaat het. In Mei 2015 het ons sak en pak van Pretoria af getrek en toe besluit op die kunstige dorpie Parys en besluit ons bou ‘n trou venue langs die Vaalrivier. Met beperkte fondse, ‘n groot droom en baie geloof en vertroue in Vader het ons begin.

loftie & tish

Gqeberha (Port Elizabeth),

Oos Kaap

Loftie is in 1969 in Port Elizabeth gebore. Hy verwerf sy NHD in Meganiese Ingenieurswese by PE Technicon. Daarna gaan werk hy by die WNNR in Pretoria. Hy ontmoet vir Tish in 1989 in Pretoria en hulle trou in 1991. Hulle het 3 getroude kinders. Geneveve, Bianca en Loftie, asook  3 kleindogters.

Op 7 Februarie 2006 tydens ‘n bevrydingsessie begin Loftie en Tish se persoonlike verhouding met JESUS CHRISTUS. Op 10 Februarie 2006 is hulle saam gedoop. Met die aanvang van hierdie nuwe reis gee ‘n vriend aan hom 3 DVD’s van Tiaan Gildenhuys : Identifiseer die Leuen, Koninkryk = Heerskappy en Maak skoon jou huis. Sy passie vir die bevrydingsbediening is daardeur verder bevestig.

dawid & malinda

Gqeberha (Port Elizabeth),

Oos Kaap

We are happily married since 1997, live in Port Elizabeth and boast with two wonderful sons, Tertius and Tiaan. We are both full-time self-employed entrepreneurs, but first & foremost, we are Ambassadors of heaven.

Both of us were raised in the Afrikaans traditional church environment. We will always be grateful for this upbringing because it was through an evangelical church that we were both born again.  However, everything changed when one of our children started asking questions about infants’ baptism vs. believers’ baptism, just before his confirmation in another reformed church we were attending at the time. We knew something was amiss when the Sunday school teacher taught him that he was saved through his baptism as an infant, and there was no mention of being born again as a prerequisite for his confirmation in church. We started digging deep into the Word for ourselves and researching the subject.  We stumbled upon Tiaan Gildenhuys’s teaching, and the rest is history, as they say…. 

gerhard & anna

Dwarskersbos

Weskus

Vader het in 2017 vir my gesê om in die Weskus te kom werk en vir Sy kinders Sy evangelie boodskap te kom verkondig, so ons het einde November 2024 verhuis na Dwarskerbos aan die Weskus waar ons nou voltyds vir Hom gaan werk. Ons sien uit na dit wat vir ons voorlê en weet dat Vader ‘n spesifieke plan vir ons het. Mag ons deur ons lewens ‘n ware volgeling en ‘n ware verteenwoordiger vir Hom en Sy koninkryk wees en mag Sy Heilige Gees ons in alles leer en lei. Ons gebed is dat ons elke geleentheid sal gebruik om dissipels te gaan maak van al die nasies.

gerhard & anna

Dwarskersbos

Weskus

Vader het in 2017 vir my gesê om in die Weskus te kom werk en vir Sy kinders Sy evangelie boodskap te kom verkondig, so ons het einde November verhuis na Dwarskerbos aan die Weskus waar ons nou voltyds vir Hom gaan werk. Ons sien uit na dit wat vir ons voorlê en weet dat Vader ‘n spesifieke plan vir ons het. Mag ons deur ons lewens ‘n ware volgeling en ‘n ware verteenwoordiger vir Hom en Sy koninkryk wees en mag Sy Heilige Gees ons in alles leer en lei. Ons gebed is dat ons elke geleentheid sal gebruik om dissipels te gaan maak van al die nasies.

pieter & deirdre

Pretoria

In die wêreld maar nie van die wêreld.
Ek en Deirdre was lank in die wêreld, en het nie die “nie van die wêreld” geleef of verstaan nie.

Ons paaie het gekruis in die sport wêreld en na vorige huwelike is ons in 2006 getroud en is geseën met vier seuns, waarvan drie uit ‘n vorige huwelik was. Ons oudste seun het in 2015 met sy lewe geboet nadat hy die stryd teen dwelms verloor het . Hierdie verlies het ons op ‘n diep geestelike reis geneem, waar die Here ons geleer het om Hom nog meer te vertrou en ons verhouding met Hom te verdiep.

Divine Restoration Church (Blantyre)

Malawi

Pastor Sam and pastor Mwawi Vinkhumbo of Divine Restoration Church in Blantyre, have been in ministry since 1987. They were ordained as such by Harvester International Ministries during March 1998 in Johannesburg, S.A.

Pastor Sam has an evangelistic heart and travels extensively throughout Malawi, Mozambique, Tanzania, Zambia, South Africa and also ministered in the USA once.

Divine Restoration Church (Blantyre)

Malawi

Pastor Sam and pastor Mwawi Vinkhumbo have been in ministry since 1987. They were ordained as such by Harvester International Ministries during March 1998 in Johannesburg, S.A.